Baldwin-skietvoorval: Is dié assistent-regisseur skurk in verhaal?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Halyna Hutchins is verlede Donderdag dood nadat sy geskiet is op die stel van Alec Baldwin se nuwe rolprent, ‘Rust’.  Foto: Swen Studios via Reuters
Halyna Hutchins is verlede Donderdag dood nadat sy geskiet is op die stel van Alec Baldwin se nuwe rolprent, ‘Rust’. Foto: Swen Studios via Reuters

Die assistent-regisseur op die stel van die rolprent Rust, waar Halyna Hutchins (42), kinematograaf, noodlottig getref en Joel Souza, die regisseur, gewond is, het na bewering ’n geskiedenis van agtelosigheid en swak professionele gedrag.

Onthullings oor Dave Halls, wat luidens CNN in hofdokumente in Hutchins se nadoodse ondersoek die gelaaide vuurwapen aan die akteur Alec Baldwin oorhandig het, spruit uit sy gedrag op die stel van die Hulu-reeks Into the Dark.

Die beweerde klagtes teen Halls wat ook aan sy base gerapporteer is, sluit in dat hy nie die veiligheidsprotokol vir wapens en vuurwerke nagekom het nie. Hy het ook nie spesifiek aangekondig dat daar ’n vuurwapen op stel was, soos wat protokol vereis, nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 1
Arsenal 1
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos