Belarus wil kritiek teen regering op sosiale media só verbied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Aleksander Lukasjenko Foto: Reuters
Pres. Aleksander Lukasjenko Foto: Reuters

Mense in Belarus wat inteken op sosialemedia-kanale wat deur die regering as “ekstremisties” beskou word, kan tot sewe jaar tronkstraf opgelê word onder nuwe voorstelle wat Woensdag gepubliseer is.

Sosiale mediaplatforms, soos Telegram-messenger, is verlede jaar tydens protesoptredes teen Belarus se pres. Aleksander Lukasjenko gebruik. Sulke platforms is ook ingespan om protesoptrede te koördineer en beeldmateriaal te versprei om die gewelddadigheid van polisiebeamptes, wat skares beheer, te wys.

Sommige van die bekendste Telegram-kanale, waaronder die Nexta-nuusblad, is as “ekstremisties” geklassifiseer nadat die betogings teen die regering begin het. Nexta het byna 1 miljoen intekenare, terwyl die Telegram-kanaal van die Tut.By-nuusportaal, wat deur die owerhede gesluit is, ’n halfmiljoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,799.35
+0.1%
Silwer
24.01
-0.2%
Palladium
1,972.07
+0.3%
Platinum
1,015.90
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos