Belge betoog oor stygende lewenskoste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Inwoners in Brussel, België, betoog Maandag oor die stygende lewenskoste.  Foto: Reuters
Inwoners in Brussel, België, betoog Maandag oor die stygende lewenskoste. Foto: Reuters

Minstens 70 000 Belgiese werkers het Maandag aan ’n optog in Brussel teen stygende lewenskoste deelgeneem.

Betogers het vlae en baniere rondgeswaai met slagspreuke soos “Meer respek, hoër lone” en “Beëindig aksynsbelasting” daarop.

Hulle het ook geëis dat die Belgiese regering meer moet doen om hul werksomstandighede te verbeter en lewenskoste te verlaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,787.16
-0.1%
Silwer
20.31
0.0%
Palladium
2,258.50
-1.4%
Platinum
952.00
-0.9%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,187
-0.7%
Alle aandele
70,895
-0.5%
Hulpbronne 10
64,244
-2.4%
Industriële 25
86,804
-0.3%
Finansiële 15
16,106
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos