Betogers in Namibië ruk op na parlement

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die parlementsgebou in Windhoek, Namibië. Foto: Reuters/Siphiwe Sibeko
Die parlementsgebou in Windhoek, Namibië. Foto: Reuters/Siphiwe Sibeko

Honderde mense het Dinsdag buite Windhoek se parlement betoog terwyl ’n ooreenkoms met Duitsland, waarin Duitsland erken dat hy volksmoord met sy koloniale besetting gepleeg het, gedebatteer sou word.

Al Jazeera berig die groep van 400 mense wat gedreunsing het met plakkate, is meestal opposisie-aktiviste en het Dinsdag na die parlement gestap om te betoog teen die ooreenkoms wat vroeër vanjaar tussen hul regering en Duitsland neergepen is.

Betogers, wat gelei is deur opposisie- en tradisionele leiers van die geraakte gemeenskappe, het deur Windhoek gestap voordat hulle oor ’n heining geklim het om die parlementsgebou te bereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 73/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,788.63
-0.2%
Silwer
23.98
-0.8%
Palladium
1,983.99
-1.4%
Platinum
1,016.95
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.6%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos