Biden beloof VSA sal wraak neem ná dood van soldate

akkreditasie
Sers. Nicole Gee (23) is een van die dertien Amerikaanse weermaglede wat in Donderdag se bomontploffing in Kaboel omgekom het. Die foto is van sosiale media verkry en deur Reuters versprei.
Sers. Nicole Gee (23) is een van die dertien Amerikaanse weermaglede wat in Donderdag se bomontploffing in Kaboel omgekom het. Die foto is van sosiale media verkry en deur Reuters versprei.

Terwyl Amerikaanse troepe reeds begin het om aan Afganistan te onttrek, het pres. Joe Biden van Amerika nóg vergeldingsaanvalle belowe teen diegene wat vir Donderdag se selfmoordbomaanval in Kaboel verantwoordelik was.

Biden het Saterdag gesê nog aanvalle op die lughawe in Kaboel is binne die volgende 24 tot 36 uur moontlik. 

Die Pentagon het ook Saterdag die name en foto’s uitgereik van die 13 weermaglede wat in die bomaanval by die Kaboel-lughawe omgekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos