Biden en Macron begrawe strydbyl

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Joe Biden van Amerika praat oor die foon met pres. Emmanuel Macron van Frankryk. Foto: Reuters
Pres. Joe Biden van Amerika praat oor die foon met pres. Emmanuel Macron van Frankryk. Foto: Reuters

Die presidente van Amerika en Frankryk het Woensdag die strydbyl begrawe en begin om betrekkinge tussen dié twee lande te herstel.

Frankryk het ingestem om weer sy ambassadeur in Washington te ontplooi en die Withuis het erken hy het ’n fout gemaak deur met Australië ’n ooreenkoms te sluit vir die aankoop van Amerikaanse pleks van Franse duikbote sonder om dit met Frankryk te bespreek.

Pres. Joe Biden en pres. Emmanuel Macron het in ’n gesamentlike verklaring ná ’n halfuur lange telefoongesprek gesê hulle het ingestem om te vergader om vertroue te herbou en wil einde Oktober in Europa ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.20
-0.1%
Rand - Pond
19.87
-0.5%
Rand - Euro
16.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,813.95
+0.1%
Silwer
21.47
+1.7%
Palladium
1,999.00
+2.6%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos