Biden ‘praat padlangs’ met Poetin oor Oekraïne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Wladimir Poetin van Rusland praat per video-oproep met pres. Joe Biden van Amerika oor die situasie op die Oekraïnse grens. Foto: Sputnik/Mikhail Metzel/Pool via Reuters
Pres. Wladimir Poetin van Rusland praat per video-oproep met pres. Joe Biden van Amerika oor die situasie op die Oekraïnse grens. Foto: Sputnik/Mikhail Metzel/Pool via Reuters

Pres. Joe Biden het pres. Wladimir Poetin van Rusland Dinsdag gewaarsku dat die Weste “sterk ekonomiese en ander maatreëls” teen dié land sal instel indien hy Oekraïne inval.

Poetin het op sy beurt waarborge geëis dat Navo nie verder ooswaarts sal uitbrei nie.

Reuters berig die twee leiers het twee uur lank per video-oproep die Oekraïne-kwessie en ander dispute bespreek. Te midde van Rusland se ontplooiing van tienduisende troepe op die grens van Oekraïne is die verhouding tussen die Russiese en die Amerikaanse regerings tans op die laagste punt sedert die Koue Oorlog meer as drie dekades gelede geëindig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.21
+0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,834.08
-0.8%
Silwer
23.80
-0.1%
Palladium
2,360.00
+7.2%
Platinum
1,054.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos