Bill Clinton vorder ‘uitstekend’ ná nog ’n nag in hospitaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Bill Clinton in 2019 ten tyde van ’n besoek aan Kosovo. Foto: Reuters
Oudpres. Bill Clinton in 2019 ten tyde van ’n besoek aan Kosovo. Foto: Reuters

Oudpres. Bill Clinton van Amerika sou na verwagting Sondag ontslaan word nadat hy verlede week Dinsdag gehospitaliseer is weens ’n urienweginfeksie.

Die 75-jarige Clinton, wat van 1993 tot 2001 president was, is verlede Dinsdag in die Universiteit van Kalifornië se Irvine- mediese sentrum opgeneem. Hy het Saterdag nog ’n nag in die hospitaal deurgebring.

Angel Urena, Clinton se woordvoerder, het Saterdag plaaslike tyd gesê die oudpresident maak uitstekende vordering en sal na verwagting Sondag uit die hospitaal ontslaan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 115/4
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,779.43
-0.2%
Silwer
22.49
+0.8%
Palladium
1,743.50
-0.1%
Platinum
949.00
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,573
-0.3%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,773
-0.1%
Industriële 25
93,518
-0.5%
Finansiële 15
13,899
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos