Boer verkla bure oor ‘musiek sy hoenders laat vrek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Reuters
Ter illustrasie. Foto: Reuters

Die polisie in Odisha in Indië bevind hulle in ongekarteerde terrein nadat ’n man sy buurman aangekla het omdat dié glo oorverdowende musiek op ’n bruilof gespeel het wat kwansuis sy hoenders laat vrek het.

Volgens India Today beweer Ranjit Parida, ’n hoenderboer, dat sy buurman, Ramachandra Parida, se harde musiek by ’n troue daartoe gelei het dat 63 van sy hoenders aan hartaanvalle dood is.

Luidens ’n berig in die New Age voer Parida aan dat ’n optog van die bruilof Sondag omstreeks middernag verby sy hoenderplaas is. “Ek het gevra dat die musiek sagter gespeel word, maar die bruidegom se vriende het my verskree.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+0.4%
Rand - Pond
21.07
+0.6%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,771.20
+0.2%
Silwer
22.35
-0.1%
Palladium
1,850.48
+3.7%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos