Brit aangekla ná man 40 j. as slaaf in houthut aangehou is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die beskuldigde, Peter Swailes, en die houthut waarin die man aangehou is.  Foto: Sky News
Die beskuldigde, Peter Swailes, en die houthut waarin die man aangehou is. Foto: Sky News

’n Britse man het erken dat hy ’n man 40 jaar lank as “ ’n slaaf” in ’n beknopte houthut aangehou het.

Sky News berig Peter Swailes (56) het Dinsdag in die hof in Carlisle skuld beken voordat sy verhoor sou begin.

Hy het voorheen ontken dat hy met sy pa, ook Peter Swailes (81), saamgesweer het met die oog daarop om die man uit te buit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Royal AM 0
Orlando Pirates 2
Rand - Dollar
15.63
+0.6%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,853.53
+0.1%
Silwer
22.10
+0.4%
Palladium
2,068.52
+2.4%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos