Britse parlement sê ja vir Brexit-ooreenkoms

akkreditasie
Boris JohnsonFoto: AP
Boris JohnsonFoto: AP

Die Britse parlement het Woensdag die historiese handelsooreenkoms wat verlede week met die Europese Unie (EU) ooreengekom is, goedgekeur. Die ooreenkoms sal nou in werking gestel word.

AFP berig die wetsontwerp wat die handels-en-samewerkingsooreenkoms met die EU goedkeur, is met 521 stemme teen 73 aanvaar, ’n meerderheid van 448.

Die Britse parlement was in reses vir die feestyd, maar die lede is teruggeroep om die wetsontwerp te bespreek en daaroor te stem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.6%
Rand - Pond
21.26
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.40
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,781.89
+0.4%
Silwer
22.38
-2.0%
Palladium
1,758.28
+0.9%
Platinum
943.70
+0.3%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos