Britse parlementslid doodgesteek toe hy met kiesers vergader

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sir David Amess (69)  Foto: Reuters
Sir David Amess (69) Foto: Reuters

Een van Brittanje se langsdienende parlementslede is Vrydagmiddag vermoor waar hy met kiesers oos van Londen vergader het.

Sir David Amess (69), lid van die Konserwatiewe Party, is verskeie kere met ’n mes gesteek en is op die toneel by die Belfairs-Metodistekerk in Leigh-on-Seawas dood.

Hy was sedert 1983 ’n parlementslid en het gereeld op die eerste en derde Vrydag van die maand met sy kiesers vergader om verskeie kwessies te bepreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.59
+0.3%
Silwer
22.39
+0.0%
Palladium
1,855.50
+4.0%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,533
-0.0%
Alle aandele
71,022
0.0%
Hulpbronne 10
67,111
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,983
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos