Chaos toe vragmotor in woonbuurt in Haïti ontplof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Uitgebrande brandstoftenkwa lê omgeslaan langs 'n huis wat verwoes is nadat dit in 'n woonbuurt ontplof het.  Foto:  Reuters/Samuel Volcy
'n Uitgebrande brandstoftenkwa lê omgeslaan langs 'n huis wat verwoes is nadat dit in 'n woonbuurt ontplof het. Foto: Reuters/Samuel Volcy

Meer as 60 mense het gesterf en talle ander is beseer toe ’n vragmotor wat petrol vervoer, Maandag omstreeks middernag in ’n woonbuurt in Cap-Haitien, Haïti se tweede grootste stad, ontplof het.

The Guardian berig dat die vragmotor in die omgewing van Sanmarie in die oostelike deel van die stad omgeslaan het.

Volgens The New York Times het die vragmotor uitgeswaai en omgeslaan. ’n Skare het daarna saamgedrom om petrol uit die vragmotor te tap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos