Chicago: 6 dood en 20 gewond in skietery by parade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense het alles gelos en gevlug nadat skote Maandag begin klap het tydens ’n onafhanklikheidsdagparade in Highland Park, Chicago. Volgens die polisie is ses mense dood en meer as 20 gewond. Die aanvaller word nog soek. Foto: AP
Mense het alles gelos en gevlug nadat skote Maandag begin klap het tydens ’n onafhanklikheidsdagparade in Highland Park, Chicago. Volgens die polisie is ses mense dood en meer as 20 gewond. Die aanvaller word nog soek. Foto: AP

Ses mense is dood en meer as 20 gewond toe skote vermoedelik vanaf ’n dak op ’n Onafhanklikheidsdagparade in Chicago afgevuur is.

Chicago Sun-Times berig die skote het begin klap skaars tien minute nadat die parade in die voorstad Highland Park begin het.

Kort ná 12:00 (plaaslike tyd) het die polisie gesê die toneel “is steeds aktief” en die aanvaller word nog gesoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
-1.3%
Rand - Pond
19.79
-0.8%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.3%
Goud
1,775.95
-1.5%
Silwer
20.30
-2.5%
Palladium
2,172.00
-2.5%
Platinum
936.00
-3.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,986
-0.0%
Alle aandele
70,706
-0.0%
Hulpbronne 10
63,416
-1.0%
Industriële 25
86,805
+0.3%
Finansiële 15
16,134
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos