China vies oor VSA se afjak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oefentoerusting staan half begrawe onder ’n dik laag vulkaniese as in ’n park op die Kanariese eiland La Palma. Die vulkaan Cumbre Vieja het op 19 September tot uitbarsting gekom en sedertdien vloei die lawa bykans onophoudelik en sif die as deurentyd op die eiland neer. Meer as 371 aardtrillings is in dié tyd op die eiland aangeteken en derduisende mense moes hul huise verlaat.                       Foto: AP

Amerika sal boet vir sy diplomatieke boikot van die Olimpiese Winterspele, wat in Februarie 2022 in China gehou word, sê die Chinese regering.

Die Withuis het Maandag aangekondig Amerikaanse regeringsamptenare sal nie die Spele bywoon nie uit protes teen China se menseregtevergrype. Dit staan Amerikaanse atlete egter nog vry om te gaan meeding.

Pres. Joe Biden van Amerika en pres. Xi Jinping van China het enkele weke gelede nog samesprekings gevoer om hul gespanne betrekkinge te probeer verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos