Dag 5 van reuse-soektog na 4-jarige wat op kampeerterrein vermis raak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die polisie in Australië soek reeds sedert Saterdag na Cleo Smith (4), wat uit haar ouers se tent op ’n kampeerterrein vermis geraak het.
Die polisie in Australië soek reeds sedert Saterdag na Cleo Smith (4), wat uit haar ouers se tent op ’n kampeerterrein vermis geraak het.

Dis reeds die vyfde dag van ’n desperate soektog in Australië na ’n vierjarige meisie wat die naweek in die middernagtelike ure uit haar tent op ’n kampeerterrein vermis geraak het.

Cleo Smith het luidens die polisie se amptelike verklaring omstreeks 01:30 Saterdag vermis geraak uit die tent waar sy kort tevore in haar pienkpers onesie gelê en slaap het.

Hommeltuie, vliegtuie en helikopters word sedertdien ingespan in die soektog, lui die verklaring deur die Western Australia Police Force.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 18/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 289/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.14
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.44
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,741.50
-0.2%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,641
-0.2%
Alle aandele
71,079
-0.2%
Hulpbronne 10
67,551
-0.5%
Industriële 25
93,824
-0.2%
Finansiële 15
13,919
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos