Demokrate berispe Republikein oor swaard-video

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Paul Gosar Foto: Reuters
Paul Gosar Foto: Reuters

Die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het Woensdag vir die eerste keer in meer as ’n dekade ’n lid van ’n party berispe en tereggewys. Dit is oor ’n animasievideo (anime) wat uitbeeld hoe hy vir Alexandria Ocasio-Cortez, ’n lid van die Demokrate, vermoor en met twee swaarde na pres. Joe Biden kap.

Paul Gosar, lid van die Republikeinse Party, is in die huis van verteenwoordigers, wat deur die Demokrate beheer word, gevra om te staan om sy teregwysing aan te hoor. Hy sal ook van twee komiteeprojekte verwyder word. Die finale stemuitslag hieroor was 223 teen 207.

Gosar het vandeesmaand ’n anime-video op Twitter geplaas wat uitbeeld hoe hy Ocasio-Cortez vermoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos