Dit was ’n fout om Epstein te sien, sê Bill Gates

akkreditasie
Bill Gates
Filantroop en mede-stigter van Microsoft Corporation
Bill Gates Filantroop en mede-stigter van Microsoft Corporation

Sy ontmoetings met die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein “was ’n reusefout”, sê die Microsoft-stigter Bill Gates.

“Dit was ’n reusefout om tyd saam met hom deur te bring, om deur my teenwoordigheid geloofwaardigheid aan hom te gee,” het Gates Woensdag aan CNN gesê.

Volgens Gates het hy en Epstein ’n hele paar keer saamgeëet nadat die welgestelde finansiële adviseur daarop gesinspeel het dat hy deur sy kontakte miljarde sou kon insamel om te help om internasionale gesondheidskwessies te takel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,814.36
+0.2%
Silwer
21.45
+1.6%
Palladium
1,989.00
+2.1%
Platinum
943.00
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos