Dogtertjies is met ‘kabels verwurg’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jade Whaley, ’n buurvrou van die Dickason-gesin in Timaru, gedurende haar Skype-onderhoud met Rapport. Sy sê die geluide wat sy gehoor het, sal haar lewe lank by haar bly.
Jade Whaley, ’n buurvrou van die Dickason-gesin in Timaru, gedurende haar Skype-onderhoud met Rapport. Sy sê die geluide wat sy gehoor het, sal haar lewe lank by haar bly.

Die drie dogtertjies van ’n Suid-Afrikaanse egpaar wat Donderdag in Nieu-Seeland (NS) vermoor is, is glo met kabelbinders verwurg.

Liane (6) en die tweejarige tweeling, Maya en Karla, se ma, dr. Lauren Dickason, het Saterdag in die hof in Timaru verskyn in verband met hul dood.

Lauren, haar man, Graham, en die kinders het pas uit Suid-Afrika na Nieu-Seeland verhuis. Graham is ’n ortopediese chirurg en Lauren ’n algemene praktisyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.56
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,761
+0.6%
Alle aandele
69,106
+0.7%
Hulpbronne 10
64,383
+0.5%
Industriële 25
92,779
-0.1%
Finansiële 15
13,375
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos