Duisende blomme in ‘Diana se nuwe tuin’ geplant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diana op haar 36ste verjaardag op 1 Julie 1997. Sy het ’n geselligheid ter viering van die Tate-museum se 100ste verjaardag bygewoon. Foto: Getty Images
Diana op haar 36ste verjaardag op 1 Julie 1997. Sy het ’n geselligheid ter viering van die Tate-museum se 100ste verjaardag bygewoon. Foto: Getty Images

Duisende blomme is in Kensington-paleis se gesonke tuin geplant, waar ’n standbeeld van wyle Diana, in lewe die prinses van Wallis, Donderdag – op wat haar 60ste verjaardag sou gewees het – onthul gaan word.

Die tuin, waar ’n klein prins Harry klippies in die visdam gegooi het, was ’n gunstelingplek van Diana.

Onder die 4 000 blomme wat vir die onthulling van die standbeeld geplant is, is haar gunsteling-blom, vergeet-my-nietjies, asook 200 rose, 300 tulpe van verskeie variëteite, 500 laventelplante, 500 pronkertjies en 100 dahlias.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.7%
Rand - Pond
20.42
+1.2%
Rand - Euro
17.05
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.79
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,814.66
-0.2%
Silwer
23.32
-0.8%
Palladium
2,362.00
+1.2%
Platinum
1,037.00
+0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,657
-1.1%
Alle aandele
73,055
-1.0%
Hulpbronne 10
74,871
-0.5%
Industriële 25
89,958
-1.7%
Finansiële 15
14,839
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos