Eerste lyk gevind ná ramp in Noorweegse dorp

akkreditasie
Reddingswerkers in die dorpie Gjerdrum in die suide van Noorweë. Die lyk van een van die vermiste mense is Vrydag gevind. Nege mense word nog vermis ná ’n grondverskuiwing in die gebied. Foto: AP
Reddingswerkers in die dorpie Gjerdrum in die suide van Noorweë. Die lyk van een van die vermiste mense is Vrydag gevind. Nege mense word nog vermis ná ’n grondverskuiwing in die gebied. Foto: AP

Reddingswerkers het Vrydag op ’n lyk afgekom twee dae nadat ’n grondverskuiwing verskeie huise verwoes het by die dorpie Gjerdrum in die suide van Noorweë.

Minstens 10 mense is Woensdag in die grondverskuiwing beseer. Nege word nog vermis.

Roy Alkvist, hoof van die soek-en-reddingspoging, het Vrydag aan Reuters gesê ’n lyk is gevind. Hy wou egter nie meer besonderhede bekend maak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 76/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.68
+0.7%
Rand - Euro
16.63
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,792.69
+0.2%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,241.18
-2.1%
Platinum
955.50
-0.6%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,063
-0.9%
Alle aandele
70,801
-0.7%
Hulpbronne 10
64,131
-2.6%
Industriële 25
86,640
-0.5%
Finansiële 15
16,082
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos