‘Ek hou nie baie van hom,’ sê Rushdie se vermeende aanvaller

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrywer Salman Rushdie in 2015 op ’n boekfees in Frankfurt, Duitsland.   Foto: Reuters
Die skrywer Salman Rushdie in 2015 op ’n boekfees in Frankfurt, Duitsland. Foto: Reuters

Die skrywer Salman Rushdie se vermeende aanvaller, Hadi Matar (24), het Woensdag in ’n onderhoud aan die New York Post gesê hy het ’n paar bladsye van die skrywer se The Satanic Verses gelees en YouTube-video’s van hom gekyk.

“Ek hou nie baie van hom nie,” het Matar van Rushdie gesê. “Hy is iemand wat Islam aangeval het, hy het hul oortuigings en geloof aangeval.”

Matar het Donderdag skuld op aanklagte van poging tot moord en aanranding ontken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,703.95
+0.2%
Silwer
20.91
+1.0%
Palladium
2,294.50
+3.2%
Platinum
913.00
+0.9%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos