Emosionele Charles lê koningin se krans ná seer rug haar tuis hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Bewoë prins Charles, wat Sondag ook sy verjaarsdag gevier het, ten tyde van die kransleggings.  Foto: Getty Images
’n Bewoë prins Charles, wat Sondag ook sy verjaarsdag gevier het, ten tyde van die kransleggings. Foto: Getty Images

’n Emosionele prins Charles het Sondag in koningin Elizabeth se afwesigheid haar krans by die senotaaf in Londen gelê op Wapenstilstandsdag.

Charles, wat Sondag sy 73ste verjaarsdag gevier het, het trane in sy oë gehad toe hy die koningin se krans gelê het.

Die 95-jarige koningin, wat die afgelope paar weke op doktersadvies gerus het, het Sondagoggend op kort kennisgewing bekend gemaak dat sy nie die kranslegging sou bywoon nie omdat sy haar rug verstuit het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 180/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.92
-0.0%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.98
+0.2%
Silwer
21.62
-0.0%
Palladium
2,019.50
-0.4%
Platinum
944.50
-0.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,114
+1.0%
Alle aandele
69,863
+0.9%
Hulpbronne 10
72,290
+0.6%
Industriële 25
78,068
+1.3%
Finansiële 15
16,069
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos