Fratsongeluk: Wapenhanteerder het ‘getwyfel’ of sy gereed is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alec Baldin het Vrydag sy skok oor die fratsgeonluk uitgespreek. Foto: Reuters
Alec Baldin het Vrydag sy skok oor die fratsgeonluk uitgespreek. Foto: Reuters

Die wapenhanteerder verantwoordelik vir die fopwapens op die stel waar die Amerikaanse akteur Alec Baldwin ’n vrou doodgeskiet en ’n man gewond het, het in ’n onlangse podsending gesê sy weet nie of sy al gereed is vir die werk nie.

Die 24-jarige Hannah Gutierrez-Reed is nog ’n groentjie in dié werk. Rust, die rolprentstel waar Baldwin Donderdag die 42-jarige kinematograaf Halyna Hutchins tydens ’n repetisie noodlottig gewond het, was slegs die tweede rolprentstel waar sy die hoofwapenhanteerder was.

Die polisie ondersoek ook die moontlikheid dat die tragiese skietvoorval op film vasgelê is, het die Londense Sunday Times berig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 263/8
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 233/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.29
+1.0%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,770.91
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,735.21
-0.6%
Platinum
943.00
+0.8%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,691
-0.2%
Alle aandele
71,128
-0.1%
Hulpbronne 10
67,486
-0.6%
Industriële 25
93,977
-0.0%
Finansiële 15
13,936
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos