G20-leiers se verklaring oor klimaat ‘stel teleur’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins Charles van Brittanje het ’n toespraak by die G20-beraad in Rome gelewer.   Foto: Getty Images
Prins Charles van Brittanje het ’n toespraak by die G20-beraad in Rome gelewer. Foto: Getty Images

Die G20-leiers het Sondag in Rome ooreengekom op ’n verklaring wat ’n beroep doen vir “betekenisvolle en doeltreffende” optrede om aardverwarming tot 1,5 °C te beperk.

Dit bevat volgens Reuters egter min konkrete verbintenisse en die verklaring het klimaatsaktiviste teleurgestel.

Die resultaat van dae lange taai onderhandelings deur diplomate los die breër COP26-klimaatsberaad van die Verenigde Nasies (VN), wat dié week in Glasgow, Skotland, afskop, met baie werk om te doen. Die meeste van die G20-leiers vlieg regstreeks van Rome na Skotland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.7%
Rand - Pond
20.73
+0.7%
Rand - Euro
17.25
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.73
-0.1%
Silwer
24.14
-0.1%
Palladium
2,044.50
+2.1%
Platinum
1,047.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,129
-0.1%
Hulpbronne 10
77,296
+0.4%
Industriële 25
95,390
-0.2%
Finansiële 15
15,106
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos