G7 staan ‘vir solank as wat nodig is’ by Oekraïne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Joe Biden van Amerika (blou hemp) en pres. Emmanuel Macron van Frankryk Maandag op die G7-leiersberaad by die Schloss Elmau-kasteel, naby Garmisch-Partenkirchen, Duitsland. Foto: Reuters
Pres. Joe Biden van Amerika (blou hemp) en pres. Emmanuel Macron van Frankryk Maandag op die G7-leiersberaad by die Schloss Elmau-kasteel, naby Garmisch-Partenkirchen, Duitsland. Foto: Reuters


Die G7-lande het Maandag op sy beraad in Duitsland onderneem om “vir so lank as wat dit nodig is” by Oekraïne te staan en met verskerpte sanksies verdere druk op Rusland uit te oefen.

Pres. Wolodimir Zelenski van Oekraïne het die beraad in die Beierse Alpe Maandag via ’n video-uitsending toegespreek en wapens en lugafweer-verdedigingstelsels gevra om sy land teen Rusland te verdedig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos