G7 vra Tunisië moet ‘grondwetlike bestel herstel’

akkreditasie
Pres. Kais Saied van Tunisië. Foto: Reuters/Zoubeir Souiss
Pres. Kais Saied van Tunisië. Foto: Reuters/Zoubeir Souiss

Die ambassadeurs van die G7-lande het Maandag ’n dringende beroep gedoen op die president van Tunisië om ’n nuwe regeringshoof aan te stel en terug te keer na die grondwetlike bestel waarin ’n verkose parlement ’n betekenisvolle rol speel.

Die beroep is gedoen in ’n verklaring wat die Britse ambassade op sosiale media uitgereik het. Dit is een van die veelseggendste verklarings van verontrusting deur belangrike demokrasieë sedert pres. Kais Saied in Julie vanjaar volle beheer oorgeneem het van die land, in wat sy teenstanders as ’n staatsgreep bestempel.

Die G7 bestaan uit die VSA, Brittanje, Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië en Japan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.79
+0.4%
Rand - Pond
20.90
+0.4%
Rand - Euro
17.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,789.09
+0.3%
Silwer
22.46
-0.2%
Palladium
1,858.50
+0.3%
Platinum
965.00
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,239
-0.4%
Alle aandele
72,662
-0.4%
Hulpbronne 10
69,172
-1.4%
Industriële 25
96,077
+0.1%
Finansiële 15
14,232
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos