GRAFIKA | SA vaar weer beroerd op internasionale korrupsieskaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Getty Images

Suid-Afrika, soos talle ander lande in die wêreld, maak net mooi geen vordering daarmee om korrupsie in die openbare sektor te bekamp nie. Inteendeel, dit gaan net al hoe slegter.

Transparency International, wat jaarliks ’n indeks saamstel oor hoe sakelui en kundiges korrupsie in lande ervaar, sê 131 lande het geen noemenswaardige vordering daarmee gemaak om korrupsie te bekamp nie en 27 lande het die slegste tot nog toe daarmee gevaar.

Meer as twee derdes (68%) van lande het minder as 50 punte uit 100 gekry, volgens die indeks. Die gemiddeld is 43 uit 100.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.07
-1.0%
Rand - Pond
19.82
+0.3%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,816.78
+0.1%
Silwer
21.39
-1.1%
Palladium
2,001.00
-2.7%
Platinum
937.00
-2.0%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos