Graham Dickason se suster in NS om hom by te staan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Graham en Lauren Dickason saam met hul tweeling, Karla en Maya, en hul oudst e dogter, Liane (6).  Foto: Facebook
Graham en Lauren Dickason saam met hul tweeling, Karla en Maya, en hul oudst e dogter, Liane (6). Foto: Facebook

Dr. Graham Dickason se suster het veilig in Nieu-Seeland aangekom en sodra sy haar kwarantyntydperk afgehandel het, sal sy hom kan bystaan nadat sy drie dogtertjies glo deur hul eie ma vermoor is.

Daarmee saam het Dickason ook die ondersteuning van die gemeenskap van Timaru, waarheen hy, sy vrou, Lauren, ook ’n dokter, en hul drie dogters – Liane (6) en haar tweejarige tweelingsussies, Karla en Maya – onlangs verhuis het.

Graham het verlede Donderdagaand die lykies van sy drie dogters in die gesin se huis gevind toe hy van ’n werkfunksie terugkeer. Lauren is Vrydag in hegtenis geneem en het Saterdag in die hof verskyn in verband met die moord op haar kinders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos