Hizbollah ontken enige wapen-depot in Beiroet

akkreditasie
Foto: Reuters/ Aziz Taher
Foto: Reuters/ Aziz Taher

Die leier van Hizbollah het Vrydag ontken dat sy beweging wapens in die Beiroetse hawe gestoor het.

Dit kom ná die massiewe ontploffing Dinsdag by ’n pakhuis in die hawegebied in Beiroet, waarin minstens 154 mense dood, meer as 5 000 beseer, en sowat 250 000 mense dakloos gelaat is.

Sayyed Hassan Nasrallah het in ’n televisietoespraak gesê die ontploffing was ’n “buitengewone gebeurtenis” wat eenheid en kalmte verg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 222/7
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.82
-0.1%
Rand - Pond
19.47
-0.4%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.99
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,824.40
-0.2%
Silwer
21.31
+0.8%
Palladium
1,891.09
+0.6%
Platinum
904.50
-0.8%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos