Regering 'hoopvol' dat Malawi Bushiri's sal uitlewer

akkreditasie
Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary.
Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary.
Rowyn Lombard/Getty Images

Die regering is oortuig daarvan dat Malawi die voortvlugtende selfverklaarde profeet Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, aan Suid-Afrika sal uitlewer om hier verhoor te word.

So het Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, Donderdagmiddag op ’n mediakonferensie gesê. Hy het bygevoeg dat die Malawiese owerhede tot dusver op hoë vlak saamgewerk het om met die uitleweringsproses van die Bushiri’s te help.

Intussen is Bushiri en sy vrou volgens sy kerk Donderdagmiddag deur die hof in Llilongwe sonder voorwaardes vrygelaat omdat hulle inhegtenisneming "onwettig" was. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos