Hollandse seuntjie herstel goed ná spoegkobra hom in SA pik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Twaalf dae nadat die seun deur die spoegkobra gepik is. Foto: JPRAS Open
Twaalf dae nadat die seun deur die spoegkobra gepik is. Foto: JPRAS Open

’n Vierjarige Nederlandse seun wat in sy slaap deur ’n Mosambiekse spoegkobra in die gesig gepik is terwyl hy in Suid-Afrika op safari was, het ná 21 maande van ’n spesifieke soort terapie bykans ten volle herstel.

Die seun is kort nadat hy gepik is na ’n hospitaal in die platteland gebring waar hy suksesvol met teengif behandel is.

Hy is 12 dae later terug na Nederland waar hy deur dr. Willem Rinkel, verbonde aan die Universiteit van Utrecht, behandel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.82
+0.1%
Rand - Pond
19.91
-0.4%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,860.65
+0.8%
Silwer
22.10
+1.6%
Palladium
2,022.00
+2.6%
Platinum
973.00
+1.5%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,722
+1.2%
Alle aandele
68,318
+1.1%
Hulpbronne 10
74,633
+2.9%
Industriële 25
72,857
-0.1%
Finansiële 15
15,935
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos