Kabelkar-tragedie: Kabel ‘het gebreek, noodrem het nie gewerk’

akkreditasie
Polisielede en reddingsbeamptes was Maandag steeds op die toneel.  Foto: Reuters
Polisielede en reddingsbeamptes was Maandag steeds op die toneel. Foto: Reuters

Ondersoekers na die kabelkar-tragedie Sondag in Italië waarin 14 mense omgekom het, kyk na redes hoekom die hoofkabel met ’n sissende geluid gebreek en die noodrem nie gewerk het nie.

Die kabelkarretjie neem mense van onder in die dorp Stresa, wat langs die Maggiore-meer geleë is, na die piek van die Mottarone-berg, byna 1 400 m bo seevlak. Die rit neem gewoonlik 20 minute.

Drie geslagte van een gesin is in die tragedie dood. Amit Biran (30), sy vrou, Tal (26), en hul jongste seun, Tom (2), wat in die Italiaanse dorp Pavia gewoon het, was onder die 14 mense wie se name deur Italië se departement van buitelandse sake bekend gemaak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 338/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 320/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 3/0
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 86/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 204/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.47
+0.0%
Rand - Pond
20.69
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,794.63
-0.2%
Silwer
22.64
-0.6%
Palladium
2,321.00
-2.3%
Platinum
1,021.00
-0.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,437
+0.6%
Alle aandele
73,867
+0.5%
Hulpbronne 10
75,446
+0.5%
Industriële 25
91,313
+0.9%
Finansiële 15
15,015
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos