Kaboel: Taliban neem presidensiële paleis oor

akkreditasie
Taliban-vegters beset Sondag die presidensiële paleis in Kaboel, Afganistan.  Foto: MSNBC-skermgreep
Taliban-vegters beset Sondag die presidensiële paleis in Kaboel, Afganistan. Foto: MSNBC-skermgreep

Die presidensiële paleis in Kaboel is Sondagaand deur die Taliban oorgeneem, enkele ure nadat pres. Asjraf Ghani uit Afganistan gevlug het.

Volgens Ghani het hy uit die land gevlug om ’n bloedbad te voorkom, berig Reuters.

CNN berig een van die Taliban-vegters het aan die Al Jazeera-nuusnetwerk, wat die oorname regstreeks vanuit die paleis uitgesaai het, gesê Kaboel is nou ’n ander stad as die een wat hulle 20 jaar gelede verlaat het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos