Net twee dae nadat ’n gewapende man 11 mense by ’n dansateljee in die Los Angeles-omgewing vermoor het, is nóg sewe slagoffers in ’n landbou-gebied naby San Francisco doodgeskiet in een van Kalifornië se bloedigste vlae massaskietery in dekades.
Die owerhede het gesê die motief vir albei voorvalle is steeds onduidelik.