’n Foto van die kat-uitbeelding wat in die droë gebied Nazca in Peru ontdek is. Die regering het dié foto uitgereik. Peruaanse argeoloë doen instandhoudingswerk by die wêreldbekende Nazca-lyne. Die nuutste vonds was bykans in geheel uitgevee. Foto: AP
Besoekers aan die wêreldbekende Nazca-lyne in Peru sal nou ook die uitbeelding van ’n reuse-kat kan sien.
Die uitbeelding van die kat is sowat 2 000 jaar oud en is sowat 37 m lank. Die lyne is tussen 30 cm en 40 cm in deursnit.
Die plek is sedert 1994 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied en is sowat 400 km suid van die hoofstad, Lima.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.