Kevin Spacey moet $31 m. opdok oor ‘House of Cards’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kevin Spacey Foto: Gallo Images/Carl Court
Kevin Spacey Foto: Gallo Images/Carl Court

Kevin Spacey moet die vervaardigers van die televisiereeks House of Cards $31 miljoen betaal vir die koste verbonde daaraan hom uit die reeks te verwyder.

Spacey, wat ’n hoofrol in die reeks vertolk het, is verwyder nadat ’n bom oor sy kop gebars het ná bewerings dat hy hom seksueel wangedra het teenoor jong produksielede wat aan die reeks gewerk het.

Hy is reeds in November verlede jaar beveel om dié bedrag te betaal, maar Spacey het daarteen geappelleer. Sy versoek is Donderdag deur ’n regter in Los Angeles van die hand gewys, berig die BBC.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos