Koalisie-onderhandelings nou Duitsland se voorland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Armin Laschet, die Christen-Demokrate se kandidaat om Angela Merkel (agter hom) as Duitse bondskanselier op te volg, Sondagaand in Berlyn.  Foto: Getty Images
Armin Laschet, die Christen-Demokrate se kandidaat om Angela Merkel (agter hom) as Duitse bondskanselier op te volg, Sondagaand in Berlyn. Foto: Getty Images

Die Christen-Demokrate (CDU) van Duitsland en hul teenstanders, die Sosiaal-Demokrate (SPD), was Sondagaand kop aan kop ná die Duitse verkiesing.

Volgens skattings van verskillende mediaorganisasies het die CDU en SPD min of meer dieselfde persentasie stemme op hulle in die verkiesing verenig, en sal hulle die volgende paar dae – dalk weke – gewikkel wees in gesprekke met ander partye om deur middel van koalisies ’n besliste meerderheid in die parlement te vorm.

Angela Merkel, sedert 2015 bondskanselier van Duitsland, sal tydens dié samesprekings in ’n waarnemersrol die fort in die land moet hou. Sy tree ná die verkiesing uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos