Kommer oor koningin se gesondheid ná paleis sê sy woon nie beraad by

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koningin Elizabeth   Foto: Getty Images
Koningin Elizabeth Foto: Getty Images

Toenemende kommer oor koningin Elizabeth se druk program en gesondheid het die Buckinghampaleis genoodsaak om haar verpligtinge by die COP26-omgewingsberaad in Glasgow, Skotland, te kanselleer.

Die beraad begin die naweek. Die koningin sou ’n afvaardiging van senior Britse koninklikes na die beraad lei.

Die 95-jarige koningin is verlede week Woensdag van die Windsorkasteel na die King Edward VII-hospitaal in Londen gebring vir “toetse”. Hoewel sy die volgende dag teen middagete terug was by die Windsorkasteel en reeds “ligte take” verrig, bly mense bekommerd oor haar gesondheid en die druk program.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 141/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos