Kommer oor selfmoord-bomaanval op Kaboel se lughawe

akkreditasie
’n Afgaanse gesin by die Hamid Karzai-lughawe in Kaboel is op pad om uit die land ontruim te word. Foto: Nicholas Guevara/Amerikaanse Marinekorps via Reuters
’n Afgaanse gesin by die Hamid Karzai-lughawe in Kaboel is op pad om uit die land ontruim te word. Foto: Nicholas Guevara/Amerikaanse Marinekorps via Reuters

Terwyl Westerse lande in ’n wedloop teen tyd gewikkel is om hul burgers, diplomate en kwesbare Afgane voor die spertyd van 31 Augustus uit Afganistan te ontruim, is daar geen aanduiding dat die Taliban sal toelaat dat die spertyd verleng word nie.

In een van die grootste lugbrûe nog het die VSA en sy bondgenote reeds meer as 70 000 mense sedert die middel van Augustus uit die land ontruim toe die Taliban beheer van die hoofstad, Kaboel, en effektief die land geneem het.

Die Taliban was van 1996 tot 2001 aan bewind voordat hy deur Amerikaans geleide magte uitgedryf is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.3%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,851.70
+0.5%
Silwer
23.94
-0.2%
Palladium
2,201.50
+2.5%
Platinum
1,035.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos