Deel

Kommer oor uraan wat in Libië ‘verdwyn’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters

Kern-inspekteurs van die Verenigde Nasies (VN) het uitgevind dat sowat 2,5 ton natuurlike uraan vermis word wat voorheen op ’n Libiese terrein gehou is wat nie onder regeringsbeheer is nie.

Rafael Grossi, direkteur-generaal van die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA), sê inspekteurs het Dinsdag uitgevind dat tien vate wat uraanerts-konsentraat bevat, “nie teenwoordig was soos wat voorheen verklaar is nie”, berig The Guardian.

Grossi sê die IAEA sal verder optree “om die omstandighede van die verwydering van die kernmateriaal en die huidige ligging daarvan te bepaal”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos