Koningin sê ‘parmantig’ nee dankie vir ‘oue’-eerbewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boris Johnson (links), Britse premier, en koningin Elizabeth gesels Dinsdagaand met gaste op ’n onthaal in die Windsor-kasteel.  Foto: Getty Images
Boris Johnson (links), Britse premier, en koningin Elizabeth gesels Dinsdagaand met gaste op ’n onthaal in die Windsor-kasteel. Foto: Getty Images

Koningin Elizabeth, bekend vir haar droë humorsin, het met ’n parmantige antwoord ’n eerbewys as Oue van die Jaar van die hand gewys.

Die tydskrif Oldie wou die koningin vanjaar met dié titel vereer, maar die koningin het met ’n pittige antwoord wat deur die assistent- private sekretaris verwoord is, die eerbewys van die hand gewys.

Tom Laing-Baker skryf in die brief wat in die November-uitgawe van Oldie gepubliseer is, dat “haar majesteit glo ’n mens is net so oud soos jy voel, en sodanig voel die koningin dat sy nie aan al die relevante vereistes voldoen om die eerbewys te ontvang nie, en hoop dat julle ’n meer waardige ontvanger sal kan vind”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+1.1%
Rand - Pond
21.45
+0.5%
Rand - Euro
18.14
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,796.23
+0.1%
Silwer
23.40
+1.0%
Palladium
1,798.08
+2.7%
Platinum
973.50
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,179
+1.2%
Alle aandele
69,488
+1.3%
Hulpbronne 10
65,305
+1.9%
Industriële 25
93,189
+0.3%
Finansiële 15
13,336
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos