Kontant en data vir jong Grieke as hulle ingeënt word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou by die Parthenon-tempel in Athene. Foto: Reuters
’n Vrou by die Parthenon-tempel in Athene. Foto: Reuters

’n Kontantbewys van 150 euro en gratis selfoondata vir ’n maand is die wortel voor die neus van jong Grieke as hulle teen Covid-19 ingeënt word.

Kyriakos Mitsotakis, premier, het op ’n ministeriële vergadering Maandag aangekondig dat mense tussen 18 en 25 jaar wat hul eerste entstof ontvang, hierdie beloning sal kry.

“Dit is een bewys van ons dankbaarheid,” het hy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos