KYK: Betogings teen regering breek in Beiroet uit

akkreditasie
Veiligheidsmagte in Beiroet het met betogers voor die parlement slaags geraak.  Foto: Reuters
Veiligheidsmagte in Beiroet het met betogers voor die parlement slaags geraak. Foto: Reuters

Anti-regeringsbetogings het in Beiroet uitgebreek ná die dodelike ontploffing vandeesweek in die stad.

Betogers is woedend oor die enorme en verwoestende ontploffing van Dinsdag in die hawegebied van die stad, berig die BBC.

Volgens amptenare is die ontploffing deur 2 750 ton ammonium-nitraat, wat in die vervaardiging van kunsmis en bomme gebruik word, veroorsaak. Dit is in ’n pakhuis gestoor nadat die owerhede ses jaar gelede in die hawe daarop beslag gelê het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 203/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos