KYK | Biden vloek Fox-joernalis ná vraag oor inflasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Joe Biden stap Maandag buite die Withuis. Foto: AP
Pres. Joe Biden stap Maandag buite die Withuis. Foto: AP

Pres. Joe Biden van Amerika is uitgevang dat hy Maandagaand ’n joernalis van Fox News in die Withuis gevloek het nadat hy ’n vraag oor die invloed van inflasie op vanjaar se kongresverkiesings uitgeskree het.

Terwyl joernaliste uit ’n mediakonferensie oor Biden se Mededingingsraad gelei en vrae oor die situasie in Oekraïne uitgeskree is, wat Biden nie beantwoord het nie, het Peter Doocy, ’n Withuis-korrespondent met wie Biden gereeld vassit, gevra of dit dan oukei is om oor inflasie te vra, en of dit “in die lig van die komende middeltermyn-verkiesings polities gevaarlik is”.

“Dit is ’n groot bate, meer inflasie,” het Biden sarkasties gereageer te midde van die geraas, en blykbaar nie besef dat sy mikrofoon nog aan is nie. “What a stupid son of a b****,” het Biden toe bygevoeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos