KYK | Bosse blomme verskaf sprankie kleur in somber land

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dimitri het die blomme gekoop om die vroue wat saam met hom werk te bederf op Internasionale Vrouedag. Foto: Reuters
Dimitri het die blomme gekoop om die vroue wat saam met hom werk te bederf op Internasionale Vrouedag. Foto: Reuters

Spatsels blommekleur het Dinsdag op Internasionale Vrouedag vir ’n bietjie vreugde in Odessa, ’n Oekraïense hawestad, gesorg.

Bosse blou en geel tulpe, Oekraïne se nasionale kleure, is by blommestalletjies in die stad verkoop.

Dele van die stad herinner aan ’n rolprentstel uit die Tweede Wêreldoorlog, met sandsakke wat om geboue gepak is en groot metaalversperrings wat op sypaadjies geplaas is sodat Russiese tenks nie daar kan ry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.72
-0.1%
Silwer
20.28
-0.1%
Palladium
2,261.50
-1.2%
Platinum
951.50
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,278
-0.5%
Alle aandele
70,981
-0.4%
Hulpbronne 10
64,500
-2.1%
Industriële 25
86,809
-0.3%
Finansiële 15
16,114
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos