Kyk: Diana se troudag - 36 j. later

akkreditasie
Die nuwe prinses van Wallis, Diana, saam met prins Charles op die balkon by Buckinghampaleis ná die huweliksplegtigheid. Foto: GETTY IMAGES
Die nuwe prinses van Wallis, Diana, saam met prins Charles op die balkon by Buckinghampaleis ná die huweliksplegtigheid. Foto: GETTY IMAGES

36 jaar gelede, op 29 Julie 1981, het ’n skaam lady Diana Spencer in ’n glaskoets van Clarence House na die St. Paulus-katedraal gereis. Ná die huweliksbevestiging was sy Diana, prinses van Wallis, ’n nuwe wêreldster, skryf Arlene Prinsloo.

Lady Diana, of lady Di soos sy kortliks in die Britse pers gedoop het, was ’n pragtige bruid.

Met die Spencer-tiara op haar kop, wat haar glo ’n verpletterende hoofpyn gegee het, was sy stralend. Sy het hard gekonsentreer om haar sieklike pa, graaf Johnnie Spencer, te ondersteun tot voor die altaar in die St. Paulus-katedraal in Londen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.94
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,789.00
+0.3%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,854.01
+0.0%
Platinum
963.52
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,275
-0.4%
Alle aandele
72,688
-0.3%
Hulpbronne 10
69,273
-1.2%
Industriële 25
95,992
-0.0%
Finansiële 15
14,261
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos