KYK: Mense gee hare vir nette om olie te keer

akkreditasie
Olie lek uit die MV Wakashio, die vragskip wat Vrydag ’n rif getref het aan die suidoostelike kus van Mauritius.  Foto: AP
Olie lek uit die MV Wakashio, die vragskip wat Vrydag ’n rif getref het aan die suidoostelike kus van Mauritius. Foto: AP

Baie inwoners van Mauritius sny hul hare af en gee dit aan vrywilligers wat dit gebruik in die stryd teen die olieramp wat dié eiland se strande bedreig.

Die hare word saam met suikerrietblare gevleg om nette te maak, wat weer aan plastiekbottels vasgemaak word.

Die nette dryf in die water en vang van die olie op wat die Japanse skip MV Wakashio verlede week in die Indiese Oseaan gestort het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,811.85
-0.1%
Silwer
23.42
-0.2%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos