KYK: Pous 'weier' dat sy ring gesoen word

akkreditasie
Pous Franciskus. Foto: Twitter
Pous Franciskus. Foto: Twitter

Pous Franciskus het opslae gemaak toe hy Maandag sy hand weggetrek het om te voorkom dat mense sy hand en ring soen.

Beeldmateriaal van die pous wat sy hand wegtrek voordat mense dit kan soen, het soos 'n veldbrand op sosiale media versprei.

Uit sommige oorde het hy die wind van voor gekry daaroor, maar ander het hom verdedig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.18
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.33
-0.1%
Silwer
24.53
+1.6%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,045.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos