KYK | Rusland belowe ‘volle beskerming’ aan geannekseerde gebiede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sergei Lawrof, Rusland se minister van buitelandse sake, praat Saterdag op die nuuskonferensie by die Verenigde Nasies se 77ste Algemene Vergadering in New York.  Foto: Rusland se ministerie van buitelandse sake via Reuters
Sergei Lawrof, Rusland se minister van buitelandse sake, praat Saterdag op die nuuskonferensie by die Verenigde Nasies se 77ste Algemene Vergadering in New York. Foto: Rusland se ministerie van buitelandse sake via Reuters


Rusland het sy “volle beskerming” belowe aan die vier streke in Oekraïne, waar referendums tans plaasvind in ’n poging om dié gebiede te annekseer wat sy magte vroeër met geweld oorgeneem het.

Sergei Lawrof, die Russiese minister van buitelandse sake, het Sondag die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York toegespreek en die inval in Oekraïne probeer regverdig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.67
+0.3%
Rand - Euro
17.78
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,753.60
-0.3%
Silwer
21.28
-0.8%
Palladium
1,855.50
-0.1%
Platinum
987.00
+0.3%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,160
-0.9%
Alle aandele
72,540
-0.8%
Hulpbronne 10
70,389
-1.5%
Industriële 25
86,876
-0.5%
Finansiële 15
16,233
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos